Home | About Us | Services | Gallery | Testimonials | Links | Contact Us

We’ve even hosted events with 2000 participants joining in the fun games!


Pl

Leeuenhof Akademie – Mnr. J Bezuidenhout (Hoof) en Wium Uys (Onderwyser).  

Ons wil graag vir julle dankie sê vir die moeite wat julle doen om van ons kaskardag ‘n groot sukses te maak.  Julle goeie organisasie en stiptheid word hoog op prys gestel en waardeer.  Die manier hoe julle besigheid doen, is van hoogstaande gehalte en absoluut professioneel.  Seën en sterkte ord. Julle toegewens op jul pad vorentoe.



Laerskool Middelburg - Petra van den Heever (Juffrou).   

Puik soos altyd.  R168,000 wins gemaak!)



Genl. Hendrik Schoeman Laerskool - Johan van Wyk (Adjunk Hoof).  

Hou so aan!  Die Kaskardag is vir ons Schoemies elke jaar ’n hoogtepunt.  Dankie, aan Pieter vir sy puik diens.  



Barberton PrimarySchool - . Michelle du Plessis (Parent).  

Thank you for the wonderful service you provide, its cozy, affordable and loads of fun, plus a great way to raise funds.  On behalf of the Gr 7 PTA., a huge tank you to you



Seapoint Primary School - Sadia  (Teacher) –.   

You are professional, efficient and organized.  Great fun was had by all.



Laerskool Thabazimbi - Nico Engelbrecht (Skoolhoof).  

Baie dankie vir puik diens gelewer.  Het groot waardering.  Sal jul enige tyd aanbeveel. Pieter se diens is puik!  



Winchester Ridge Primary School - Lauren Murray (Head Master)

All went extremely well.



Oranje Noord Laerskool - Pierre van der Merwe (Skoolkhoof).   

Dankie!  Dit is lekker om elk jaar die dag saam met julle te doen en reël.  Dankie, vir die gladde reëlings van julle kant af en jul lojaliteit teenoor die skool in Upington.  Dit word opreg waardeer.  



King Edward Prep - Paula Alvares (Parent).  

Thank you, it was a wonderful day and lots of fun was had by everyone and as always your staff members were helpful, efficient and your equipment in such good condition – keep up the good work!  



Hoërskool Carletonville  - J le Roux (Juffrou).   

Baie dankie, dit was weereens vir ons ’n voorreg om van jul gebruik te maak.  Jul organisasie is puik.  Sien julle weer volgende jaar, Groetnis.   



Rondebosch Boy’s Prep School - Shane Fish – Adj. Principal.

A very happy and successful day was had by all.  No accidents and wonderful weather.  



The Ridge School  -Dr.  Fenella Johns (Parent).  

Thank you for a wonderful day, all the boys and the parents had a wonderful time!  You provide a very good and well run service.



Birchleigh Laerskool  -Herman Stebbing (Skoolhoof).  

Baie dankie vir ‘n genotvolle dag



Doornkloof Laerskool  -Anton Lubbe (Adj Hoof).

Baie dankie vir die diens.  Die leerders het die dag geniet.  Sien uit na ‘n volgende dag.  



Robertson Vb. Skool  -Mariaan le Roux (Juffrou).

Kaskar bly ‘n wenner en ons is baie dankbaar dat Pieter dit by ons skoon kon kom aanbied.  Duisend dankies vir n wonderlike dag!



Emmanuel Private School  - Leon Basel (Teacher).

Once again we had a fantastic day together as a school community.  Pieter did well in managing the race and ensuring overall safety of learners.



The Settlers High School - Amanda van der Berg (Bursar).  

The event was awesome and enjoyed by both the staff and the pupils.  We will definitely be doing it again.



Middelburg Hoërskool  -Mandie van der Ryst (Juffrou).

Ek dink julle organisasie en diens is puik!



Hoërskool Carletonville  - J le Roux (Juffrou).   

Baie dankie vir die flinke en spesiale diens wat jy/jul aan ons gelewer het.  Sterkte vir die res van jul besige jaar.  



Olienpark Laerskool - Lizelle Roos (Juffrou).   

Dit is ’n voorreg om met julle besigheid te doen



Elsburg Laerskool - Annie de Wet (Juffrou).  

Baie dankie vir u vriendelike diens.  Ons sal beslis volgende jaar weer van die kaskarre gebruik maak.  Pieter en sy span, baie dankie vir julle harde werk en vriendelikheid! ..



Bakenkop Laerskool -  Izette Grimsell (Bemarker).  

Dit was ’n plesier om saam met julle die kaskar aan te bied.  Baie dankie vir julle puik diens!



HTS Middelburg Bia Swanepoel (Bemarker).    

Hoekom is daar nie ‘’n opsie wat sê:  “Baie goed” of “Uitstekend” nie.  Julle dienste is puik!  Altyd lekker om met julle besigheid te doen



Northwest Christian School - Tessa Elliot (Parent)  

We had THE MOST AMAZING time on Saturday!  As always so professional and organized!  Love working with you guys!



HTS Middelburg - Bea Swanepoel (Bemarker).   

“Dankbaarheid is ’n plantjie wat in min tuine blom”, het Guido Geselle baie jare gelede reeds geskryf.  Hier by ons skool staan die tuine oorvloedig in die blom, want ons is eindeloos dankbaar vir so baie wat ons ontvang.  Hiermee ’n hartlike dankie sê uit ons Rooiesharte.  Deur u belangstelling en betrokkenheid by ons skool maak u soveel moontlik wat bydrae tot ons kinders se geluk!  Dankie, daarvoor!  U weet nie hoe baie dit vir ons beteken nie!  -  Rooies – liefde.



A.G. Visser Laerskool - Wynand Heunis(Onderwyser).

Baie dankie vir julle uitsonderlike diens.  Ons waardeer dit opreg!  


Bedfordview Primary – Mrs. Kingsley (Principal).   

Everything was great – we all enjoyed the activity.  Thanks for being on time and organized.



Cradock Voorbereidingskool - Karin Swart (Juffrou).   

Alles was regtig baie goed.  Die personeel waarder die manier waarop julle die dag hanteer.  Baie Dankie,.



De Kroon Laerskool - Jean du Plessis (Juffrou).

Dit was soos altyd ’n fees!



Handhawer Laerskool-  Ria van Zyl (Juffrou).   

Vir die eerste keer as koördineerder was dit pynloos en ’n genot.  Dankie, vir al die goeie raad en deurgaans kontak en hulp met vorms en inligting.  –



Laerskool Jan Cilliers  - Ronel Kruger (Onderwyseres).   

Als was baie goed gereël van julle kant af en ons is soos altyd baie tevrede met julle goeie diens.  Dankie, vir ’n weereens suksesvolle dag.  



Laerskool Menlopark-  Ansa Eloff (Juffrou).  

Puik organisasie!  Stiptelik!  Dit is wonderlik om jaarliks met julle saam te werk!  Diens al klaar uit na volgende jaar se kaskarre – Seënwense  -



Milton Primary - Annemarie van Heerden (Teacher).

Thank you very much for helping us to make the soapbox derby such a huge success.  Everyone enjoyed the day thoroughly.  Many leaner’s commented on how much fun it was to have ‘races’ at the end of the programme.  Special thanks for accommodating us with this concept.  We appreciate your support.



Robertson Voorbereiding Skool - Loreen Smit (Teacher).

Your service is magnificent!  We are highly satisfied with you presentation.  






Laerskool Rooihuiskraal


Liewe Mnr & Me Pieter & Christelle van den Berg


“Vir jou pluk ek vandag ‘n groot gerf sonneblomme.

Ek bind hulle met ‘n sonstraal vas en stril alles met

My gedagtes wat ver draaie loop.

Iemand wat soveel vir ander beteken soos jy,

Moet al om die ander dag sonneblomme kry.”


Hierdie ruiker is om vir jou uit die hart uit dankie te sê vir die hulp by gisteraand se atletiekbyeenkoms.


Dit was ‘n voorreg om so saam met u te werk en wees verseker van ons hoogste waardering!


‘n Mooi dag verder!


Vriendelike froete


Mnr. F. Maree (Hoof)



Laerskool Fairland


Beste Mnr & Mev vd Berg


‘n Woord van hartlike dank en groot waardering vir die professionele wyse waarop u weereens die Kaskarwedren aangebied het!


Ons het groot waardering vir u insette, moeite en tyd!


Vriendelike groete, André Badenhorst (Hoof)



Laerskool Kruinsig


Pieter en Christelle


Baie dankie vir al die tyd en opoffering om alles spesiaal vir ons te maak met die Kaskarre.


Dankie vir die diens wat julle lewer.  Ons waardeer dit opreg.


Kaskarkomitee 2005



Alma Mater Akademie


Pieter en Christelle


Hiermee wil ek julle bedank vir ‘n baie suksesvolle kaskardag by Alma Mater Akademie.


Julle het ons taak so lig gemaak deur wonderlike beplanning, administrasie en geduld.


Dankie dat julle so vinnig gereageer het op enige navrae.


Ons sal baie graag weer van jule diens gebruik wil maak.


Sterkte vir julle.  Mag julle ‘n baie geseënde Kersseisoen beleef.


Alma Mater groete,


Islé Verster



Laerskool Leeuwenhof

Geagte Pieter en Christell


Fondsinsamelingsprojek:  Kaskardag 2012


Ons wil graag vir julle dankie sê vir die moeite wat julle doen om van ons Kaskardag ‘n groot sukses te maak.  Julle goeie organisasie en stiptelikheid word hoog op prys gestel en waardeer.  Die manier hoe julle besigheid doen is van hoogstaande gahalte en absoluut professioneel.  Seën en sterkte word julle toegewens op jul pad vorentoe.


Wium Uys (organiseerder)


Mnr. J.  Bezuidenhout

Uitvoerend Hoof



Trinity House Preparatory School

The assistance you gave on Friday for our soapbox fundraiser was excellent. I enjoyed it a great deal and plan to use you again in future.

Baie baie baie dankie vir julle hulp met ons afgelope “soapbox dery” Die reaksie was absoluut positief, (vanaf beide ouers en personeel). Die kinders het dit verskriklik geniet: die fotos wat ons gesien het spreek boekdele glimlaggies, plesier en lekkerte.

Trinityhouse preparatory school – high school: Hennie Strydom


Laerskool Driefonteine

Graag wil ons julle hartlik bedank vir gister se fantastiese dag!!!!! Baie dankie dat julle stiptlike en goed georganiseerd was. Dit was regtig `n  fees om julle hier te ontvang en saam met julle te werk. Hoop ons kan in die toekoms weer so maak

Laerskool Driefonteine: Kowie & Jacques Greyling


Martin School

Thank you  for helping us to celebrate this special day in such an enjoyable manner. The children and staff thoroughly enjoyed the morning-it was great, clean fun!!!!

No doubt you will hear form us again next year.

Martin school:  SF, Heunis (Principal).